URL wat instaanopstellingswaardes verskaf. Die poort op die masjien gedefinieer deur "/system/proxy/socks_host" waardeur jy 'n instaanverbinding kry. Die masjiennaam waardeur SOCKS ingestaan moet word. Die poort op die masjien gedefinieer deur "/system/proxy/ftp_host" waardeur jy 'n instaanverbinding kry. Die masjiennaam waardeur FTP ingestaan moet word. Die poort op die masjien gedefinieer deur "/system/proxy/secure_host" waardeur jy 'n instaanverbinding kry. Die masjiennaam waardeur veilige HTTP ingestaan moet word. Selekteer die instaanopstelling-modus. Waardes wat werk is "geen", "handmatig", "outo". Hierdie sleutel bevat 'n lys gashere wat direk in plaas van deur die instaanbediener (indien dit aktief is) gekoppel is. Die waardes kan gasheername, domeine (met 'n aanvanklike instaankarakter soos *.foo.com), IP-gasheeradresse (beide IPv4 en IPv6) en netwerkadresse met 'n netmasker (iets soos 192.168.0.0/24) wees. Wagwoord wat as geldigheidsvasstelling gevoer moet word wanneer HTTP-instanery gedoen word. Gebruikernaam wat as geldigheidsvasstelling gevoer moet word wanneer HTTP-instanery gedoen word. Die poort op die masjien gedefinieer deur "/system/http_proxy/host" waardeur jy 'n instaanverbinding kry. Die masjiennaam waardeur HTTP ingestaan moet word. Aktiveer die instaanopstelling wanneer toegang tot HTTP oor die internet verkry word. Die toepassing waarmee lêers bekyk wat 'n komponent vereis om hulle te bekyk. Die parameter %s sal deur die lêer se URI's vervang word, die parameter %c sal deur die komponent-IID vervang word. Die exec-argument wat gebruik moet word vir die verstekterminaaltoepassing. Die verstekterminaaltoepassing wat gebruik moet word vir toepassings wat 'n terminaal vereis. Die opdrag vir hantering van "h323"-URL'e, indien geaktiveer. Die opdrag vir hantering van "callto"-URL'e, indien geaktiveer. Die opdrag vir hantering van "mailto"-URL'e, indien geaktiveer. Die opdrag vir hantering van "https"-URL'e, indien geaktiveer. Die opdrag vir hantering van "http"-URL'e, indien geaktiveer. Die opdrag vir hantering van "man"-URL'e, indien geaktiveer. Die opdrag vir hantering van "info"-URL'e, indien geaktiveer. Die opdrag vir hantering van "ghelp"-URL'e, indien geaktiveer. Die opdrag vir hantering van "trash"-URL'e, indien geaktiveer. Waar indien die bevel wat hierdie tipe URL hanteer in 'n terminaal moet loop. Die bevel wat gebruik word om "ymsgr"-URL'e te hanteer, indien geaktiveer. Waar indien die bevel gespesifiseer in die "command"-sleutel "ymsgr"-URL'e moet hanteer. Waar indien die bevel wat hierdie tipe URL hanteer in 'n terminaal moet loop. Die bevel wat gebruik word om "xmpp"-URL'e te hanteer, indien geaktiveer. Waar indien die bevel gespesifiseer in die "command"-sleutel "xmpp"-URL'e moet hanteer. Waar indien die bevel wat hierdie tipe URL hanteer in 'n terminaal moet loop. Die bevel wat gebruik word om "sip"-URL'e te hanteer, indien geaktiveer. Waar indien die bevel gespesifiseer in die "command"-sleutel "sip"-URL'e moet hanteer. Waar indien die bevel wat hierdie tipe URL hanteer in 'n terminaal moet loop. Die bevel wat gebruik word om "msnim"-URL'e te hanteer, indien geaktiveer. Waar indien die bevel gespesifiseer in die "command"-sleutel "msnim"-URL'e moet hanteer. Waar indien die bevel wat hierdie tipe URL hanteer in 'n terminaal moet loop. Die bevel wat gebruik word om "irc"-URL'e te hanteer, indien geaktiveer. Waar indien die bevel gespesifiseer in die "command"-sleutel "irc"-URL'e moet hanteer. Waar indien die bevel wat hierdie tipe URL hanteer in 'n terminaal moet loop. Die bevel wat gebruik word om "icq"-URL'e te hanteer, indien geaktiveer. Waar indien die bevel gespesifiseer in die "command"-sleutel "icq"-URL'e moet hanteer. Waar indien die bevel wat hierdie tipe URL hanteer in 'n terminaal moet loop. Die bevel wat gebruik word om "gg"-URL'e te hanteer, indien geaktiveer. Waar indien die bevel gespesifiseer in die "command"-sleutel "gg"-URL'e moet hanteer. Waar indien die bevel wat hierdie tipe URL hanteer in 'n terminaal moet loop. Die bevel wat gebruik word om "aim"-URL'e te hanteer, indien geaktiveer. Waar indien die bevel gespesifiseer in die "command"-sleutel "aim"-URL'e moet hanteer. Indien geaktiveer, kan 'n oop nota toegemaak word deur die Esc-sleutel. Heelgetalwaarde wat aandui of daar 'n voorkeur bestaan om altyd 'n spesifieke skakelopdateringsaksie uit te voer wanneer 'n nota hernoem word, in plaas daarvan dat die gebruiker gevra word. Die waardes stem ooreen met 'n interne skema. 0 dui aan dat die gebruiker gevra wil word indien die hernoeming van 'n nota die skakels in ander notas kan affekteer. 1 dui aan dat skakels outomaties verwyder moet word. 2 dui aan dat die skakels se teks outomaties na die nuwe naam verander moet word sodat dit steeds verwys na die hernoemde nota. The poort om te gebruik wanneer d.m.v SSH aan die sinchronisasiebediener gekoppel word. Stel dit na -1 of minder indien die verstekinstellings gebruik moet word. Die gebruikernaam om te gebruik vir die SSH-koppeling aan die sinchronisasiebediener. URL van die SSH-bediener wat die sinchronisasiegids vir Tomboy bevat. Pad op SSH-bediener na die Tomboy-sinchronisasiegids (opsioneel). Die tyd (in millisekondes) wat Tomboy moet bly wag op 'n antwoord as FUSE gebruik word om 'n sinchronisasie-deelgids te heg. Indien geaktiveer, sal die notas wat oop was toe Tomboy afgesluit het weer by aanvang oopgemaak word. Maksimum aantal karakters van die notanaam wat sal verskyn in die Tomboy-paneelkieslys. 'n Lys van URI's (met spasie geskei) van die notas wat altyd in die Tomboy-kieslys gewys moet word. Heelgetal wat die minimum aantal vertoonde notas in die Tomboy-kieslys bepaal. Die nota-URL van die nota wat as "Begin Hier"-nota gebruik word. Hierdie nota is altyd onder aan die Tomboy-kieslys en is ook toeganklik met 'n sleutelkortpad. Indien gedeaktiveer, sal die "Skrap nota"-bevestigingsdialoog onderdruk word. Indien geaktiveer, sal die sleutelkortpaaie vasgestel in "/apps/tomboy/global_keybindings" aktief wees, sodat handige Tomboy-handelinge vanuit enige program verrig kan word. As "enable_custom_font" geaktiveer is, word dié lettertipe gebruik wanneer notas vertoon word. Indien geaktiveer sal die lettertipe in "custom_font_face" gespesifiseer, in die notas gebruik word. Anders word die standaardlettertipe gebruik. Aktiveer hierdie opsie om met 'n middelklik op die Tomboy-ikoon teks met 'n tydstip in die "Begin hier"-nota in te plak. Aktiveer hierdie opsie vir outomatiese koeëltjielyste by die intik van 'n "-" of "*" teken aan die begin van 'n reël. Aktiveer hierdie opsie om woorde "WatSoLyk" te verlig. Deur op só 'n woord te klik, word 'n nota met dieselfde naam geskep. Indien waar, sal spelfoute met rooi onderstreep word met spelvoorstelle in die regsklik-kieslys. Die datumformaat vir die tydstip. Heelgetalwaarde wat aandui hoe gereeld 'n agtergrondsinchronisasie van die notas uitgevoer moet word (as dit opgestel is). Enige waarde van minder as 1 dui aan dat outomatiese sinchronisasie gedeaktiveer is. Die laagste aanvaarbare positiewe waarde is 5. Die waarde is in minute. Heelgetalwaarde wat aandui of daar 'n voorkeur is vir 'n bepaalde aksie wanneer 'n konflik opgespoor word. Die waarde kom ooreen met 'n interne skema. 0 beteken dat die gebruiker in kennis gestel wil word wanneer 'n konflik voorkom sodat elke konfliksituasie afsonderlik beoordeel kan word. Unieke identifiseerder vir die tans opgestelde nota-sinchronisasiediens-uitbreiding. Die pad na die sinchronisasiebediener wanneer die uitbreiding vir die lêerstelsel-sinchronisasiediens gebruik word. Unieke identifiseerder vir hierdie Tomboy-kliënt. Word gebruik vir kommunikasie met 'n sinchronisasiebediener. Gebruik die "wdfs"-opsie "-ac" om SSL-sertificate te aanvaar sonder om die gebruiker te vra. Dui aan dat die uitbreiding vir die invoer van notas nog nie gebruik is nie, sodat dit outomaties behoort uit te voer wanneer Tomboy weer begin. Die laas gebruikte instelling vir die 'Voer geskakelde notas uit'-seleksieboks in die HTML-uitvoer-inprop. Die laas gebruikte gids waarheen 'n nota uitgevoer is met die HTML-uitvoer-inprop. Indien as waar gemerk, word 'n venster onverklein word, word dit na die huidige werkruimte geskuif. Andersins word die venster se werkruimte gebruik. Besluit wanneer om vensters van dieselfde toepassing in die vensterlys te groepeer. Moontlike waardes is "never", "auto" en "always". Indien as waar gemerk, sal die vensterlys alle vensters van alle werkruimtes vertoon. Andersins word slegs vensters van die huidige werkruimte vertoon. Hierdie sleutel spesifiseer hoeveel rye (vir horisontale uitleg) of kolomme (vir vertikale uitleg) die werkruimte-wisselaar gebruik om die werkruimtes te vertoon. Hierdie sleutel is slegs relevant as die display_all_workspaces-sleutel as waar gemerk is. Indien as waar gemerk, sal die werkruimte-wisselaar alle werkruimtes vertoon. Andersins, sal slegs die huidige werkruimte vertoon word. Indien as waar gemerk, sal die werkruimtes in die werkruimte-wisselaar die name van die werkruimtes vertoon. Andersins sal die vensters op die werkruimte vertoon word. Hierdie instelling werk slegs as Metacity as vensterbestuurder gebruik word. Indien as waar gemerk, sal die vis se animasie roterend op vertikale panele vertoon word. Hierdie sleutel spesifiseer hoe lank elke raam vertoon sal word in sekondes. Hierdie sleutel spesifiseer die aantal rame wat in die vis se animasie vertoon sal word. Hierdie sleutel spesifiseer die bevel wat probeer sal word om uit te voer wanneer die vis gekliek word. Hierdie sleutel spesifiseer die lêernaam, relatief tot die pixelkaart-gids, van die pixelkaart wat gebruik sal word vir die animasie wat in die vis-miniprogram vertoon word. 'n Vis sonder 'n naam is 'n redelike bleeksiel. Blaas lewe in jou vis deur hom 'n naam te gee. Die eenheid om te gebruik om windspoed te wys. Die eenheid om te gebruik om temperature te wys. 'n Lys van liggings om in die kalendervenster te wys. Die gebruik van hierdie sleutel is in GNOME 2.6 afgekeur ten gunste van die 'formaat'-sleutel. Die skema is behou om versoenbaar te wees met ouer weergawes. Die gebruik van hierdie sleutel is in GNOME 2.6 afgekeur ten gunste van die 'formaat'-sleutel. Die skema is behou om versoenbaar te wees met ouer weergawes. Die gebruik van hierdie sleutel is in GNOME 2.6 afgekeur ten gunste van die 'formaat'-sleutel. Die skema is behou om versoenbaar te wees met ouer weergawes. Indien as waar gemerk, vou die liggingslys oop in die kalendervenster. Indien as waar gemerk, vou die lys met weerinligting oop in die kalendervenser. Indien as waar gemerk, vou die taaklys oop in die kalendervenster. Indien as waar gemerk, vou die verjaardaglys oop in die kalendervenster. Indien as waar gemerk, vou die afspraaklys oop in die kalendervenster. Indien as waar gemerk, wys weeknommers in die kalender. Die gebruik van hierdie sleutel is in GNOME 2.28 afgekeur ten gunste van die gebruik van tydsones. Die skema is behou om versoenbaar te wees met ouer weergawes. Indien as waar gemerk, wys die temperatuur langs die weerikoon. Indien as waar gemerk, vertoon 'n weerikoon. Indien as waar gemerk, wys die datum in 'n wyserwenk wanneer die wyser oor die horlosie is. Indien as waar gemerk, vertoon die datum in die horlosie saam met die tyd. Indien as waar gemerk, vertoon die sekondes in die tyd. Hierdie sleutel spesifiseer die formaat wat deur die horlosie-miniprogram gebruik word wanneer die formateer-sleutel na "custom" gestel is. Jy kan omskakelingsmerkers spesifiseer wat deur strftime() geïnterpreteer kan word om 'n spesifieke formaat te bekom. Seen die handleiding vir strftime() vir meer inligting. Die aksiesoort wat hierdie knoppie verteenwoordig. Moontlike waardes is "lock", "logout", "run", "search" en "screenshot". Hierdie sleutel is slegs relevant as die object_type-sleutel "action-applet" is. Die ligging van die .desktop-lêer wat die laaier beskryf. Hierdie sleutel is slegs relevant as die object_type-sleutel "launcher-object" is. Die pad van waar die kieslysinhoud opgebou is. Hierdie sleutel is slegs relevant as die use_menu_path-sleutel as waar gemerk is en die object_type-sleutel "menu-object" is. Indien as waar gemerk, word die menu_path-sleutel gebruik as die pad van waar die kieslysinhoud opgebou moet word. Indien as vals gemerk, word die menu_path-sleutel geïgnoreer. Hierdie sleutel is slegs relevant as die object_type-sleutel "menu-object" is. Die ligging van die beeldlêer wat as die ikoon vir die objek se knoppie gebruik word. Hierdie sleutel is slegs relevant as die object_type-sleutel "drawer-object" of "menu-object" is en die use_custom_icon-sleutel as waar gemerk is. Indien as waar gemerk, word die custom_icon-sleutel gebruik as pasgemaakte ikoon vir die knoppie. Indien as vals gemerk, word die custom_icon-sleutel geïgnoreer. Hierdie sleutel is slegs relevant as die object_type-sleutel "menu-object" of "drawer-object" is. Die teks wat in 'n wyserwenk vir hierdie laai of hierdie kieslys vertoon moet word. Hierdie sleutel is slegs relevant as die object_type-sleutel "drawer-object" of "menu-object" is. Die identifiseerder van die paneel wat aan hierdie laai vasgeheg is. Hierdie sleutel is slegs relevant as die object_type-sleutel "drawer-object" is. Indien as waar gemerk, mag die gebruiker nie die miniprogram verskuif sonder om eers die objek met die "Ontsluit"-kieslysitem te ontsluit nie. Indien as waar gemerk, word die posisie van die objek geïnterpreteer relatief tot die regterkantse (of onderste indien vertikaal) kant van die paneel. Die posisie van hierdie paneelobjek. Die posisie word gespesifiseer deur die aantal pixels van die linkerkantste (of boonste indien vertikaal) paneelrand. Die identifiseerder van die topvlakpaneel wat hierdie objek bevat. Die spoed waarteen die paneelanimasies moet plaasvind. Moontlike waardes is "slow", "medium" en "fast". Hierdie sleutel is slegs relevant as die enable_animations-sleutel as waar gemerk is. Spesifiseer die aantal pixels sigbaar wanneer die paneel outomaties in 'n hoek verberg word. Hierdie sleutel is slegs relevant as die auto_hide-sleutel as waar gemerk is. Spesifiseer die aantal millisekondes vertraging nadat die wyser die paneelarea betree voordat die paneel outomaties hervertoon word. Hierdie sleutel is slegs relevant as die auto_hide-sleutel as waar gemerk is. Spesifiseer die aantal millisekondes vertraging nadat die wyser die paneelarea verlaat voordat die paneel outomaties verberg word. Hierdie sleutel is slegs relevant as die auto_hide-sleutel as waar gemerk is. Indien as waar gemerk, sal die pyle op die verbergknoppies geplaas word. Hierdie sleutel is slegs relevant as die enable_buttons-sleutel as waar gemerk is. Indien as waar gemerk, sal die knoppies aan elke kant van die paneel geplaas word wat gebruik kan word om die paneel na die kant van die skerm te verskuif, wat net 'n knoppie sal laat vertoon. Indien as waar gemerk, sal die verberging en ontverberging van hierdie paneel geanimeer wees in plaas daarvan dat dit in 'n kits gebeur. Indien as waar gemerk, word die paneel outomaties in 'n hoek van die skerm verberg wanneer die wyser die paneelarea verlaat. Deur die wyser na daardie hoek te neem sal die paneel weer verskyn. Die ligging van die paneel op die y-as. Hierdie sleutel is slegs relevant in onuitgevou-modus. In uitgevou-modus word hierdie sleutel geïgnoreer en die paneel word aan die rand van die skerm geplaas, soos gespesifiseer deur die oriënteringsleutel. Die ligging van die paneel op die x-as. Hierdie sleutel is slegs relevant in onuitgevou-modus. In uitgevou-modus word hierdie sleutel geïgnoreer en die paneel word aan die rand van die skerm geplaas, soos gespesifiseer deur die oriënteringsleutel. Die hoogte (wydte vir 'n vertikale paneel) van die paneel. Die paneel sal tydens looptyd 'n minimum grootte bepaal gebaseer op die fontgrootte en ander aanwysers. Die maksimum grootte word vasgestel by een kwart van die skermhoogte (of -wydte). Die oriëntering van die paneel. Moontlike waardes is "top", "bottom", "left", "right". In uitgevou-modus spesifiseer die sleutel aan watter skermkant die paneel is. In onuitgevou-modus is die verskil tussen "top" en "bottom" minder belangrik - beide dui aan dat hierdie 'n horisontale paneel is - maar dit gee nogtans 'n nuttige wenk oor hoe sommige paneelobjekte hulle moet gedra. Op 'n "top"-paneel sal die kieslysknoppie byvoorbeeld onder die paneel uitspring, maar op 'n "bottom"-paneel sal die kieslys bokant die paneel uitspring. Indien as waar gemerk, sal die paneel die hele skermwydte opneem (hoogte indien dit 'n vertikale paneel is). In hierdie modus kan die paneel slegs aan die rand van die skerm geplaas word. Indien as vals gemerk, sal die paneel net groot genoeg wees om die miniprogramme, laaiers en knoppies op die paneel te kan hou. In 'n Xinerama-opstelling kan jy panele op elke individuele monitor hê. Hierdie sleutel identifiseer die huidige monitor waarop die paneel vertoon word. In 'n veelskermopstelling kan jy panele op elke individuele skerm hê. Hierdie sleutel identifiseer die huidige skerm waarop die paneel vertoon word. Hierdie is 'n mensleesbare naam wat jy kan gebruik om 'n paneel mee te identifiseer. Die hoofdoel daarvan is om as die paneel se venstertitel te dien wat nuttig is wanneer daar tussen panele genavigeer word. Indien as waar gemerk, sal die agtergrondbeeld geroteer word wanneer die paneel vertikaal georiënteer word. Indien as waar gemerk, sal die beeld tot die paneeldimensie geskaleer word. Die aspekratio van die beeld sal nie behoue bly nie. Indien as waar gemerk, sal die beeld tot die paneelhoogte geskaleer word (indien horisontaal) (die aspekratio van die beeld sal behoue bly). Spesifiseer die lêer wat vir die agtergrondbeeld gebruik moet word. As die beeld 'n alfakanaal bevat, sal dit op die werkarea-agtergrondbeeld geplak word. Spesifiseer die ondeursigtigheid van die agtergrondkleurformaat. As die kleur nie heeltemal ondeursigtig is nie ('n waarde van minder as 65535) sal die kleur op die werksarea-agtergrondbeeld geplak word. Spesifiseer die agtergrondkleur vir die paneel in #RGB-formaat. Watter soort agtergrond vir hierdie paneel gebruik moet word. Moontlike waardes is "gtk" - die verstek-GTK+koppelvlakelement-agtergrond sal gebruik word, "color" - die kleursleutel sal as agtergrondkleur gebruik word, of "image" - die beeld deur die beeldsleutel gespesifiseer sal as agtergrond gebruik word. Indien as waar gemerk, word die lys van "Bekende Toepassings" in die "Laat loop toepassing"-dialoog uitgevou wanneer die dialoog geopen word. Hierdie sleutel is slegs relevant as die enable_program_list-sleutel as waar gemerk is. Indien as waar gemerk, word die lys van "Bekende Toepassings" in die "Laat loop toepassing"-dialoog beskikbaar gestel. Of die lys uitgevou word of nie wanneer die dialoog vertoon word, word beheer deur die show_program_list-sleutel. Indien as waar gemerk, sal die paneel nie 'n gebruiker toelaat om 'n toepassing te forseer om af te sluit nie, deur toegang tot die forseerafsluiting-knoppie te verwyder. Indien as waar gemerk, sal die paneel nie 'n gebruiker toelaat om af te meld nie, deur toegang tot die afmelding-kieslysinskrywings te verwyder. 'n Lys van miniprogram-IID's wat die paneel sal ignoreer. Op dié manier kan jy sekere miniprogramme deaktiveer sodat dit nie laai of in die kieslys vertoon word nie. Om die minibevelvoerder-miniprogram byvoorbeeld te deaktiveer, voeg OAFIID:GNOME_MiniCommanderApplet' by hierdie lys. Die paneel moet herbegin word sodat hierdie geaktiveer word. Indien as waar gemerk, sal die paneel nie enige wysigings aan die opstelling van die paneel toelaat nie. Dit mag egter nodig wees om individuele miniprogramme afsonderlik te sluit. Die paneel moet herbegin word sodat hierdie geaktiveer word. Indien as waar gemerk, sal 'n laaier verlig word wanneer die gebruiker die wyser daaroor beweeg. Indien as waar gemerk, word 'n dialoog vertoon wat vra vir bevestiging dat die gebruiker 'n paneel wil verwyder. Indien as waar gemerk, sal 'n laai outomaties gesluit word wanneer die gebruiker 'n laaier daarin kliek. Indien as waar gemerk, word wyserwenke vir objekte in panele vertoon. Die persoonlike URL vanwaar 'n radarkaart verkry kan word. Indien waar, verkry dan 'n radarkaart van 'n plek gespesifiseer deur die "radar"-sleutel. Verkry 'n radarkaart met elke opdatering. Die eenheid om vir temperatuur te gebruik. Die eenheid om vir windspoed te gebruik. Die eenheid om vir druk te gebruik. Die eenheid om vir sigbaarheid te gebruik. Gebruik metrieke eenhede in plaas van Engelse eenhede. Die interval, in sekondes, tussen die outomatiese opdaterings. Bepaal of die miniprogram outomaties die weerstatistiek opdateer of nie.