<longdesc>Selekteer die instaanopstelling-modus. Waardes wat werk is "geen", "handmatig", "outo".</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dirname="http_proxy">
<entryname="ignore_hosts">
<local_schemashort_desc="Nie-instaangashere">
<longdesc>Hierdie sleutel bevat 'n lys gashere wat direk in plaas van deur die instaanbediener (indien dit aktief is) gekoppel is. Die waardes kan gasheername, domeine (met 'n aanvanklike instaankarakter soos *.foo.com), IP-gasheeradresse (beide IPv4 en IPv6) en netwerkadresse met 'n netmasker (iets soos 192.168.0.0/24) wees.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="authentication_password">
<local_schemashort_desc="HTTP-instaanwagwoord">
<longdesc>Wagwoord wat as geldigheidsvasstelling gevoer moet word wanneer HTTP-instanery gedoen word.</longdesc>
<longdesc>Die toepassing waarmee lêers bekyk wat 'n komponent vereis om hulle te bekyk. Die parameter %s sal deur die lêer se URI's vervang word, die parameter %c sal deur die komponent-IID vervang word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dirname="terminal">
<entryname="exec_arg">
<local_schemashort_desc="Exec-argument vir verstekterminaal">
<longdesc>Die exec-argument wat gebruik moet word vir die verstekterminaaltoepassing.</longdesc>
<local_schemashort_desc="Of die gespesifiseerde bevel "aim"-URL'e moet hanteer">
<longdesc>Waar indien die bevel gespesifiseer in die "command"-sleutel "aim"-URL'e moet hanteer.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
</dir>
</dir>
</dir>
<dirname="apps">
<dirname="tomboy">
<entryname="enable_close_note_on_escape">
<local_schemashort_desc="Sluit notas met die Esc-sleutel.">
<longdesc>Indien geaktiveer, kan 'n oop nota toegemaak word deur die Esc-sleutel.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="note_rename_behavior">
<local_schemashort_desc="Skakelopdateringsaksie tydens notahernoeming">
<longdesc>Heelgetalwaarde wat aandui of daar 'n voorkeur bestaan om altyd 'n spesifieke skakelopdateringsaksie uit te voer wanneer 'n nota hernoem word, in plaas daarvan dat die gebruiker gevra word. Die waardes stem ooreen met 'n interne skema. 0 dui aan dat die gebruiker gevra wil word indien die hernoeming van 'n nota die skakels in ander notas kan affekteer. 1 dui aan dat skakels outomaties verwyder moet word. 2 dui aan dat die skakels se teks outomaties na die nuwe naam verander moet word sodat dit steeds verwys na die hernoemde nota.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="sync_sshfs_port">
<local_schemashort_desc="Bedienerpoort vir SSHFS-sinchronisasiebediener">
<longdesc>The poort om te gebruik wanneer d.m.v SSH aan die sinchronisasiebediener gekoppel word. Stel dit na -1 of minder indien die verstekinstellings gebruik moet word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="sync_sshfs_username">
<local_schemashort_desc="Gebruikernaam vir SSHFS-afstandsinchronisasie">
<longdesc>Die gebruikernaam om te gebruik vir die SSH-koppeling aan die sinchronisasiebediener.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="sync_sshfs_server">
<local_schemashort_desc="Bediener-URL vir SSHFS-sinchronisasiebediener">
<longdesc>URL van die SSH-bediener wat die sinchronisasiegids vir Tomboy bevat.</longdesc>
<longdesc>Pad op SSH-bediener na die Tomboy-sinchronisasiegids (opsioneel).</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="sync_fuse_mount_timeout_ms">
<local_schemashort_desc="Verstryktydperk vir die FUSE-koppeling (ms)">
<longdesc>Die tyd (in millisekondes) wat Tomboy moet bly wag op 'n antwoord as FUSE gebruik word om 'n sinchronisasie-deelgids te heg.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="enable_startup_notes">
<local_schemashort_desc="Aktiveer opstart notas">
<longdesc>Indien geaktiveer, sal die notas wat oop was toe Tomboy afgesluit het weer by aanvang oopgemaak word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="tray_menu_item_max_length">
<local_schemashort_desc="Maksimum lengte van die notanaam wat sal verskyn in die paneelkieslys.">
<longdesc>Maksimum aantal karakters van die notanaam wat sal verskyn in die Tomboy-paneelkieslys.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="menu_pinned_notes">
<local_schemashort_desc="Lys van vasgepende notas.">
<longdesc>'n Lys van URI's (met spasie geskei) van die notas wat altyd in die Tomboy-kieslys gewys moet word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="menu_note_count">
<local_schemashort_desc="Minimum aantal notas wat in die kieslys vertoon word">
<longdesc>Heelgetal wat die minimum aantal vertoonde notas in die Tomboy-kieslys bepaal.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="start_note">
<local_schemashort_desc="Begin Hier Nota">
<longdesc>Die nota-URL van die nota wat as "Begin Hier"-nota gebruik word. Hierdie nota is altyd onder aan die Tomboy-kieslys en is ook toeganklik met 'n sleutelkortpad.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="enable_delete_confirm">
<local_schemashort_desc="Aktiveer die "Skrap nota"-bevestigingsdialoog">
<longdesc>Indien gedeaktiveer, sal die "Skrap nota"-bevestigingsdialoog onderdruk word.</longdesc>
<longdesc>Indien geaktiveer, sal die sleutelkortpaaie vasgestel in "/apps/tomboy/global_keybindings" aktief wees, sodat handige Tomboy-handelinge vanuit enige program verrig kan word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="custom_font_face">
<local_schemashort_desc="Aangepaste lettertipe">
<longdesc>As "enable_custom_font" geaktiveer is, word dié lettertipe gebruik wanneer notas vertoon word.</longdesc>
<longdesc>Indien geaktiveer sal die lettertipe in "custom_font_face" gespesifiseer, in die notas gebruik word. Anders word die standaardlettertipe gebruik.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="enable_icon_paste">
<local_schemashort_desc="Aktiveer plak-met-middelklik op die ikoon.">
<longdesc>Aktiveer hierdie opsie om met 'n middelklik op die Tomboy-ikoon teks met 'n tydstip in die "Begin hier"-nota in te plak.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="enable_bulleted_lists">
<local_schema>
<longdesc>Aktiveer hierdie opsie vir outomatiese koeëltjielyste by die intik van 'n "-" of "*" teken aan die begin van 'n reël.</longdesc>
<longdesc>Aktiveer hierdie opsie om woorde "WatSoLyk" te verlig. Deur op só 'n woord te klik, word 'n nota met dieselfde naam geskep.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="enable_spellchecking">
<local_schemashort_desc="Aktiveer speltoets">
<longdesc>Indien waar, sal spelfoute met rooi onderstreep word met spelvoorstelle in die regsklik-kieslys.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<dirname="insert_timestamp">
<entryname="format">
<local_schemashort_desc="Tydstipformaat">
<longdesc>Die datumformaat vir die tydstip.</longdesc>
<longdesc>Heelgetalwaarde wat aandui hoe gereeld 'n agtergrondsinchronisasie van die notas uitgevoer moet word (as dit opgestel is). Enige waarde van minder as 1 dui aan dat outomatiese sinchronisasie gedeaktiveer is. Die laagste aanvaarbare positiewe waarde is 5. Die waarde is in minute.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="sync_conflict_behavior">
<local_schemashort_desc="Gedrag by konflik tydens notasinchronisasie">
<longdesc>Heelgetalwaarde wat aandui of daar 'n voorkeur is vir 'n bepaalde aksie wanneer 'n konflik opgespoor word. Die waarde kom ooreen met 'n interne skema. 0 beteken dat die gebruiker in kennis gestel wil word wanneer 'n konflik voorkom sodat elke konfliksituasie afsonderlik beoordeel kan word.</longdesc>
<longdesc>Gebruik die "wdfs"-opsie "-ac" om SSL-sertificate te aanvaar sonder om die gebruiker te vra.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
</dir>
<dirname="sticky_note_importer">
<entryname="sticky_importer_first_run">
<local_schemashort_desc="Importeer notas vir die eerste keer">
<longdesc>Dui aan dat die uitbreiding vir die invoer van notas nog nie gebruik is nie, sodat dit outomaties behoort uit te voer wanneer Tomboy weer begin.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dirname="export_html">
<entryname="export_linked">
<local_schema>
<longdesc>Die laas gebruikte instelling vir die 'Voer geskakelde notas uit'-seleksieboks in die HTML-uitvoer-inprop.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="last_directory">
<local_schema>
<longdesc>Die laas gebruikte gids waarheen 'n nota uitgevoer is met die HTML-uitvoer-inprop.</longdesc>
<local_schemashort_desc="Skuif vensters na huidige werkruimte wanneer hulle onverklein word">
<longdesc>Indien as waar gemerk, word 'n venster onverklein word, word dit na die huidige werkruimte geskuif. Andersins word die venster se werkruimte gebruik.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="group_windows">
<local_schemashort_desc="Wanneer om vensters te groepeer">
<longdesc>Besluit wanneer om vensters van dieselfde toepassing in die vensterlys te groepeer. Moontlike waardes is "never", "auto" en "always".</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="display_all_workspaces">
<local_schemashort_desc="Vertoon vensters van alle werkruimtes">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die vensterlys alle vensters van alle werkruimtes vertoon. Andersins word slegs vensters van die huidige werkruimte vertoon.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
</dir>
<dirname="workspace_switcher_applet">
<dirname="prefs">
<entryname="num_rows">
<local_schemashort_desc="Rye in werkruimte-skakelaar">
<longdesc>Hierdie sleutel spesifiseer hoeveel rye (vir horisontale uitleg) of kolomme (vir vertikale uitleg) die werkruimte-wisselaar gebruik om die werkruimtes te vertoon. Hierdie sleutel is slegs relevant as die display_all_workspaces-sleutel as waar gemerk is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="display_all_workspaces">
<local_schemashort_desc="Vertoon alle werkruimtes">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die werkruimte-wisselaar alle werkruimtes vertoon. Andersins, sal slegs die huidige werkruimte vertoon word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="display_workspace_names">
<local_schemashort_desc="Vertoon alle werkruimtename">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die werkruimtes in die werkruimte-wisselaar die name van die werkruimtes vertoon. Andersins sal die vensters op die werkruimte vertoon word. Hierdie instelling werk slegs as Metacity as vensterbestuurder gebruik word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
</dir>
<dirname="fish_applet">
<dirname="prefs">
<entryname="rotate">
<local_schemashort_desc="Roteer op vertikale panele">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die vis se animasie roterend op vertikale panele vertoon word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="speed">
<local_schemashort_desc="Pouse per raam">
<longdesc>Hierdie sleutel spesifiseer hoe lank elke raam vertoon sal word in sekondes.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="frames">
<local_schemashort_desc="Rame in vis se animasie">
<longdesc>Hierdie sleutel spesifiseer die aantal rame wat in die vis se animasie vertoon sal word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="command">
<local_schemashort_desc="Bevel om te loop wanneer gekliek word">
<longdesc>Hierdie sleutel spesifiseer die bevel wat probeer sal word om uit te voer wanneer die vis gekliek word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="image">
<local_schemashort_desc="Die vis se animasie-pixelkaart">
<longdesc>Hierdie sleutel spesifiseer die lêernaam, relatief tot die pixelkaart-gids, van die pixelkaart wat gebruik sal word vir die animasie wat in die vis-miniprogram vertoon word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="name">
<local_schemashort_desc="Die vis se naam">
<longdesc>'n Vis sonder 'n naam is 'n redelike bleeksiel. Blaas lewe in jou vis deur hom 'n naam te gee.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
</dir>
<dirname="clock_applet">
<dirname="prefs">
<entryname="speed_unit">
<local_schemashort_desc="Spoedeenheid">
<longdesc>Die eenheid om te gebruik om windspoed te wys.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="temperature_unit">
<local_schemashort_desc="Temperatuur-eenheid">
<longdesc>Die eenheid om te gebruik om temperature te wys.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="cities">
<local_schemashort_desc="Lys van liggings">
<longdesc>'n Lys van liggings om in die kalendervenster te wys.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="internet_time">
<local_schemashort_desc="Gebruik internettyd">
<longdesc>Die gebruik van hierdie sleutel is in GNOME 2.6 afgekeur ten gunste van die 'formaat'-sleutel. Die skema is behou om versoenbaar te wees met ouer weergawes.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="unix_time">
<local_schemashort_desc="Gebruik UNIX-tyd">
<longdesc>Die gebruik van hierdie sleutel is in GNOME 2.6 afgekeur ten gunste van die 'formaat'-sleutel. Die skema is behou om versoenbaar te wees met ouer weergawes.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="hour_format">
<local_schemashort_desc="Uurformaat">
<longdesc>Die gebruik van hierdie sleutel is in GNOME 2.6 afgekeur ten gunste van die 'formaat'-sleutel. Die skema is behou om versoenbaar te wees met ouer weergawes.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="expand_locations">
<local_schemashort_desc="Vou liggingslys oop">
<longdesc>Indien as waar gemerk, vou die liggingslys oop in die kalendervenster.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="expand_weather">
<local_schemashort_desc="Vou lys met weerinligting oop">
<longdesc>Indien as waar gemerk, vou die lys met weerinligting oop in die kalendervenser.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="expand_tasks">
<local_schemashort_desc="Vou taaklys oop">
<longdesc>Indien as waar gemerk, vou die taaklys oop in die kalendervenster.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="expand_birthdays">
<local_schemashort_desc="Vou verjaardaglys oop">
<longdesc>Indien as waar gemerk, vou die verjaardaglys oop in die kalendervenster.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="expand_appointments">
<local_schemashort_desc="Vou afspraaklys oop">
<longdesc>Indien as waar gemerk, vou die afspraaklys oop in die kalendervenster.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="show_week_numbers">
<local_schemashort_desc="Vertoon weeknommmers in kalender">
<longdesc>Indien as waar gemerk, wys weeknommers in die kalender.</longdesc>
<longdesc>Die gebruik van hierdie sleutel is in GNOME 2.28 afgekeur ten gunste van die gebruik van tydsones. Die skema is behou om versoenbaar te wees met ouer weergawes.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="show_temperature">
<local_schemashort_desc="Wys die temperatuur in die horlosie">
<longdesc>Indien as waar gemerk, wys die temperatuur langs die weerikoon.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="show_weather">
<local_schemashort_desc="Wys die weer in die horlosie">
<longdesc>Indien as waar gemerk, vertoon 'n weerikoon.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="show_tooltip">
<local_schemashort_desc="Wys die datum in die wyserwenk">
<longdesc>Indien as waar gemerk, wys die datum in 'n wyserwenk wanneer die wyser oor die horlosie is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="show_date">
<local_schemashort_desc="Wys die datum in die horlosie">
<longdesc>Indien as waar gemerk, vertoon die datum in die horlosie saam met die tyd.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="show_seconds">
<local_schemashort_desc="Wys die tyd saam met die sekondes">
<longdesc>Indien as waar gemerk, vertoon die sekondes in die tyd.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="custom_format">
<local_schemashort_desc="Pasgemaakte formaat van die horlosie">
<longdesc>Hierdie sleutel spesifiseer die formaat wat deur die horlosie-miniprogram gebruik word wanneer die formateer-sleutel na "custom" gestel is. Jy kan omskakelingsmerkers spesifiseer wat deur strftime() geïnterpreteer kan word om 'n spesifieke formaat te bekom. Seen die handleiding vir strftime() vir meer inligting.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="format">
<local_schemashort_desc="Uurformaat">
</local_schema>
</entry>
</dir>
</dir>
<dirname="panel">
<dirname="objects">
<entryname="action_type">
<local_schemashort_desc="Aksieknoppie-soort">
<longdesc>Die aksiesoort wat hierdie knoppie verteenwoordig. Moontlike waardes is "lock", "logout", "run", "search" en "screenshot". Hierdie sleutel is slegs relevant as die object_type-sleutel "action-applet" is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="launcher_location">
<local_schemashort_desc="Laaierligging">
<longdesc>Die ligging van die .desktop-lêer wat die laaier beskryf. Hierdie sleutel is slegs relevant as die object_type-sleutel "launcher-object" is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="menu_path">
<local_schemashort_desc="Kieslysinhoudpad">
<longdesc>Die pad van waar die kieslysinhoud opgebou is. Hierdie sleutel is slegs relevant as die use_menu_path-sleutel as waar gemerk is en die object_type-sleutel "menu-object" is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="use_menu_path">
<local_schemashort_desc="Gebruik pasgemaakte pad vir kieslysinhoud">
<longdesc>Indien as waar gemerk, word die menu_path-sleutel gebruik as die pad van waar die kieslysinhoud opgebou moet word. Indien as vals gemerk, word die menu_path-sleutel geïgnoreer. Hierdie sleutel is slegs relevant as die object_type-sleutel "menu-object" is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="custom_icon">
<local_schemashort_desc="Ikoon gebruik vir objek se knoppie">
<longdesc>Die ligging van die beeldlêer wat as die ikoon vir die objek se knoppie gebruik word. Hierdie sleutel is slegs relevant as die object_type-sleutel "drawer-object" of "menu-object" is en die use_custom_icon-sleutel as waar gemerk is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="use_custom_icon">
<local_schemashort_desc="Gebruik pasgemaakte ikoon vir objek se knoppie">
<longdesc>Indien as waar gemerk, word die custom_icon-sleutel gebruik as pasgemaakte ikoon vir die knoppie. Indien as vals gemerk, word die custom_icon-sleutel geïgnoreer. Hierdie sleutel is slegs relevant as die object_type-sleutel "menu-object" of "drawer-object" is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="tooltip">
<local_schemashort_desc="Wyserwenk vertoon vir laai of kieslys">
<longdesc>Die teks wat in 'n wyserwenk vir hierdie laai of hierdie kieslys vertoon moet word. Hierdie sleutel is slegs relevant as die object_type-sleutel "drawer-object" of "menu-object" is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="attached_toplevel_id">
<local_schemashort_desc="Paneel aangeheg aan laai">
<longdesc>Die identifiseerder van die paneel wat aan hierdie laai vasgeheg is. Hierdie sleutel is slegs relevant as die object_type-sleutel "drawer-object" is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="bonobo_iid">
<local_schemashort_desc="Miniprogram-Bonobo-IID">
</local_schema>
</entry>
<entryname="locked">
<local_schemashort_desc="Sluit die objek aan die paneel vas">
<longdesc>Indien as waar gemerk, mag die gebruiker nie die miniprogram verskuif sonder om eers die objek met die "Ontsluit"-kieslysitem te ontsluit nie.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="panel_right_stick">
<local_schemashort_desc="Interpreteer posisie relatief tot onderste/regterkantste rand">
<longdesc>Indien as waar gemerk, word die posisie van die objek geïnterpreteer relatief tot die regterkantse (of onderste indien vertikaal) kant van die paneel.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="position">
<local_schemashort_desc="Objek se posisie op die paneel">
<longdesc>Die posisie van hierdie paneelobjek. Die posisie word gespesifiseer deur die aantal pixels van die linkerkantste (of boonste indien vertikaal) paneelrand.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="toplevel_id">
<local_schemashort_desc="Topvlakpaneel wat objek bevat">
<longdesc>Die identifiseerder van die topvlakpaneel wat hierdie objek bevat.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="object_type">
<local_schemashort_desc="Paneelobjeksoort">
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dirname="toplevels">
<entryname="animation_speed">
<local_schemashort_desc="Animasiespoed">
<longdesc>Die spoed waarteen die paneelanimasies moet plaasvind. Moontlike waardes is "slow", "medium" en "fast". Hierdie sleutel is slegs relevant as die enable_animations-sleutel as waar gemerk is.</longdesc>
<longdesc>Spesifiseer die aantal pixels sigbaar wanneer die paneel outomaties in 'n hoek verberg word. Hierdie sleutel is slegs relevant as die auto_hide-sleutel as waar gemerk is.</longdesc>
<longdesc>Spesifiseer die aantal millisekondes vertraging nadat die wyser die paneelarea betree voordat die paneel outomaties hervertoon word. Hierdie sleutel is slegs relevant as die auto_hide-sleutel as waar gemerk is.</longdesc>
<longdesc>Spesifiseer die aantal millisekondes vertraging nadat die wyser die paneelarea verlaat voordat die paneel outomaties verberg word. Hierdie sleutel is slegs relevant as die auto_hide-sleutel as waar gemerk is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="enable_arrows">
<local_schemashort_desc="Aktiveer pyle op verbergknoppies">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die pyle op die verbergknoppies geplaas word. Hierdie sleutel is slegs relevant as die enable_buttons-sleutel as waar gemerk is.</longdesc>
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die knoppies aan elke kant van die paneel geplaas word wat gebruik kan word om die paneel na die kant van die skerm te verskuif, wat net 'n knoppie sal laat vertoon.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="enable_animations">
<local_schemashort_desc="Aktiveer animasies">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die verberging en ontverberging van hierdie paneel geanimeer wees in plaas daarvan dat dit in 'n kits gebeur.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="auto_hide">
<local_schemashort_desc="Verberg paneel outomaties in hoek">
<longdesc>Indien as waar gemerk, word die paneel outomaties in 'n hoek van die skerm verberg wanneer die wyser die paneelarea verlaat. Deur die wyser na daardie hoek te neem sal die paneel weer verskyn.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="y_centered">
<local_schemashort_desc="Sentreer paneel op y-as">
</local_schema>
</entry>
<entryname="x_centered">
<local_schemashort_desc="Sentreer paneel op x-as">
</local_schema>
</entry>
<entryname="y">
<local_schemashort_desc="Y-koördinaat van paneel">
<longdesc>Die ligging van die paneel op die y-as. Hierdie sleutel is slegs relevant in onuitgevou-modus. In uitgevou-modus word hierdie sleutel geïgnoreer en die paneel word aan die rand van die skerm geplaas, soos gespesifiseer deur die oriënteringsleutel.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="x">
<local_schemashort_desc="X-koördinaat van paneel">
<longdesc>Die ligging van die paneel op die x-as. Hierdie sleutel is slegs relevant in onuitgevou-modus. In uitgevou-modus word hierdie sleutel geïgnoreer en die paneel word aan die rand van die skerm geplaas, soos gespesifiseer deur die oriënteringsleutel.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="size">
<local_schemashort_desc="Paneelgrootte">
<longdesc>Die hoogte (wydte vir 'n vertikale paneel) van die paneel. Die paneel sal tydens looptyd 'n minimum grootte bepaal gebaseer op die fontgrootte en ander aanwysers. Die maksimum grootte word vasgestel by een kwart van die skermhoogte (of -wydte).</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="orientation">
<local_schemashort_desc="Paneeloriëntering">
<longdesc>Die oriëntering van die paneel. Moontlike waardes is "top", "bottom", "left", "right". In uitgevou-modus spesifiseer die sleutel aan watter skermkant die paneel is. In onuitgevou-modus is die verskil tussen "top" en "bottom" minder belangrik - beide dui aan dat hierdie 'n horisontale paneel is - maar dit gee nogtans 'n nuttige wenk oor hoe sommige paneelobjekte hulle moet gedra. Op 'n "top"-paneel sal die kieslysknoppie byvoorbeeld onder die paneel uitspring, maar op 'n "bottom"-paneel sal die kieslys bokant die paneel uitspring.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="expand">
<local_schemashort_desc="Vou uit om hele skermwydte op te neem">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die paneel die hele skermwydte opneem (hoogte indien dit 'n vertikale paneel is). In hierdie modus kan die paneel slegs aan die rand van die skerm geplaas word. Indien as vals gemerk, sal die paneel net groot genoeg wees om die miniprogramme, laaiers en knoppies op die paneel te kan hou.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="monitor">
<local_schemashort_desc="Xinerama-monitor waar die paneel vertoon word">
<longdesc>In 'n Xinerama-opstelling kan jy panele op elke individuele monitor hê. Hierdie sleutel identifiseer die huidige monitor waarop die paneel vertoon word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="screen">
<local_schemashort_desc="X-skerm waar die paneel vertoon word">
<longdesc>In 'n veelskermopstelling kan jy panele op elke individuele skerm hê. Hierdie sleutel identifiseer die huidige skerm waarop die paneel vertoon word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="name">
<local_schemashort_desc="Naam om paneel te identifiseer">
<longdesc>Hierdie is 'n mensleesbare naam wat jy kan gebruik om 'n paneel mee te identifiseer. Die hoofdoel daarvan is om as die paneel se venstertitel te dien wat nuttig is wanneer daar tussen panele genavigeer word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<dirname="background">
<entryname="rotate">
<local_schemashort_desc="Roteer beeld op vertikale panele">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die agtergrondbeeld geroteer word wanneer die paneel vertikaal georiënteer word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="stretch">
<local_schemashort_desc="Rek beeld na paneel">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die beeld tot die paneeldimensie geskaleer word. Die aspekratio van die beeld sal nie behoue bly nie.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="fit">
<local_schemashort_desc="Pas beeld by paneel">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die beeld tot die paneelhoogte geskaleer word (indien horisontaal) (die aspekratio van die beeld sal behoue bly).</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="image">
<local_schemashort_desc="Agtergrondbeeld">
<longdesc>Spesifiseer die lêer wat vir die agtergrondbeeld gebruik moet word. As die beeld 'n alfakanaal bevat, sal dit op die werkarea-agtergrondbeeld geplak word.</longdesc>
<longdesc>Spesifiseer die ondeursigtigheid van die agtergrondkleurformaat. As die kleur nie heeltemal ondeursigtig is nie ('n waarde van minder as 65535) sal die kleur op die werksarea-agtergrondbeeld geplak word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="color">
<local_schemashort_desc="Agtergrondkleur">
<longdesc>Spesifiseer die agtergrondkleur vir die paneel in #RGB-formaat.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="type">
<local_schemashort_desc="Agtergrondsoort">
<longdesc>Watter soort agtergrond vir hierdie paneel gebruik moet word. Moontlike waardes is "gtk" - die verstek-GTK+koppelvlakelement-agtergrond sal gebruik word, "color" - die kleursleutel sal as agtergrondkleur gebruik word, of "image" - die beeld deur die beeldsleutel gespesifiseer sal as agtergrond gebruik word.</longdesc>
<local_schemashort_desc="Vou programlys uit in "Laat loop toepassing"-dialoog">
<longdesc>Indien as waar gemerk, word die lys van "Bekende Toepassings" in die "Laat loop toepassing"-dialoog uitgevou wanneer die dialoog geopen word. Hierdie sleutel is slegs relevant as die enable_program_list-sleutel as waar gemerk is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="enable_program_list">
<local_schemashort_desc="Aktiveer programlys in "Laat loop toepassing"-dialoog">
<longdesc>Indien as waar gemerk, word die lys van "Bekende Toepassings" in die "Laat loop toepassing"-dialoog beskikbaar gestel. Of die lys uitgevou word of nie wanneer die dialoog vertoon word, word beheer deur die show_program_list-sleutel.</longdesc>
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die paneel nie 'n gebruiker toelaat om 'n toepassing te forseer om af te sluit nie, deur toegang tot die forseerafsluiting-knoppie te verwyder.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="disable_log_out">
<local_schemashort_desc="Deaktiveer Afmelding">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die paneel nie 'n gebruiker toelaat om af te meld nie, deur toegang tot die afmelding-kieslysinskrywings te verwyder.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="disabled_applets">
<local_schemashort_desc="Miniprogram-IID's wat gedeaktiveer moet word sodat dit nie laai nie">
<longdesc>'n Lys van miniprogram-IID's wat die paneel sal ignoreer. Op dié manier kan jy sekere miniprogramme deaktiveer sodat dit nie laai of in die kieslys vertoon word nie. Om die minibevelvoerder-miniprogram byvoorbeeld te deaktiveer, voeg OAFIID:GNOME_MiniCommanderApplet' by hierdie lys. Die paneel moet herbegin word sodat hierdie geaktiveer word.</longdesc>
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die paneel nie enige wysigings aan die opstelling van die paneel toelaat nie. Dit mag egter nodig wees om individuele miniprogramme afsonderlik te sluit. Die paneel moet herbegin word sodat hierdie geaktiveer word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entryname="highlight_launchers_on_mouseover">
<local_schemashort_desc="Verlig laaiers by muishang">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal 'n laaier verlig word wanneer die gebruiker die wyser daaroor beweeg.</longdesc>